Dima Bilan (Russies: Дима Билан; gebore Viktor Belan op 24 Desember 1981) is 'n Russiese sanger.
Bilan neem in 2006 aan die Eurovision-sangfees deel waartydens hy die tweede prys met sy nommer, Never Let You Go inpalm. Tydens die 2008 Eurovision-sangfees sing hy Believe en wen die kompetisie met 272 punte.
Albums 2003 - Ya nochnoi huligan (Я ночной хулиган) 2004 - Na beregu neba (На берегу неба) 2006 - Vremya-reka (Время-река) 2008 - Protiv Pravil (Против правил)
Eksterne skakels Dima Bilan se amptelike webwerf
Kategorie:Russiese musici Kategorie:Sangers Kategorie:Eurovision-sangfeeswenners Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense