Die 2002 Super 12-seisoen het in Februarie 2002 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het op 25 Mei ten einde geloop. Die skedule was oor ’n tydperk van 3½ maande met 69 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die elf ander spanne gespeel het (in ’n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die twaalf rondes gekry.

Tabel

Tabel notas Pos = Tabel Posisie S = Speel W = Wen (4 punte) G = Gelykop (2 punte) V = Verloor (0 punte) PV = Punte vir (Totale punte aangeteken) PT = Against (Totale punte afgestaan) +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte) BP = Bonuspunt Spanne kan tot twee bonuspunte in ’n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. ’n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry. Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is

Wedstryddatums DatumDatumWeek 122–23 FebruarieWeek 812-14 AprilWeek 21-2 MaartWeek 919–20 AprilWeek 38-9 MaartWeek 1026-27 AprilWeek 415–17 MaartWeek 113-5 MeiWeek 522–23 MaartWeek 1210–11 MeiWeek 629–31 MaartHalfeindronde18 MeiWeek 75-6 AprilEindronde25 Mei Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is

Week 1

Week 2 Geen dagligbesparing in Brisbane

Week 3 Geen dagligbesparing in Brisbane

Week 4 Geen dagligbesparing in Brisbane

Loslootjie: Blues, Chiefs

Week 5

Loslootjie: Crusaders, Reds

Week 6 Paasnaweek Sondag 31 Maart eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.

Loslootjie: Bulls, Cats, Sharks, Stormers

Week 7

Loslootjie: Brumbies, Waratahs

Week 8

Week 9

Loslootjie: Highlanders, Hurricanes

Week 10

Week 11

Week 12

Uitspeelwedstryde

Halfeindronde

Eindronde

Spelerstatistieke

Voorste driedrukkers Top 8 driedrukkers (Statistiek )PosNaamDrieëGespeelSpan1 Roger Randle 12 11 Chiefs2 Pieter Rossouw 11 11 Stormers 3 Doug Howlett 10 11 Blues Caleb Ralph 10 13 Crusaders Chris Latham 10 11 Reds 6 Greame Bond 9 13 Brumbies Scott Staniforth 9 12 Waratahs Marika Vunibaka 9 8 Crusaders

Voorste puntemakers Top 9 voorste puntemakers (Statistiek )PosNaamPunteGespeelSpan1Andrew Mehrtens182 (1 Drie, 30 Doel, 35 Straf, 4 Skep) 12 Crusaders2Elton Flatley148 (1 Drie, 22 Doel, 33 Straf) 11 Reds3Matt Burke146 (3 Drieë, 31 Doel, 22 Straf) 12 Waratahs4Tony Brown 141 (1 Drie, 17 Doel, 33 Straf, 1 Skep) 10 Highlanders5Stirling Mortlock 123 (8 Drieë, 16 Doel, 17 Straf) 12 Brumbies6Percy Montgomery 120 (1 Drie, 20 Doel, 25 Straf) 11 Stormers7Carlos Spencer 101 (1 Drie, 21 Doel, 18 Straf) 11 Blues8André Pretorius 95 (4 Drieë, 12 Doel, 17 Straf) 10 Cats9David Holwell 90 (15 Drieë, 20 Straf) 11 Hurricanes

Sien ook

Super 14 konsessie-areas Lys van Superrugbyrekords

Kategorie:Sport in 2002 Kategorie:Superrugby