Marrakesjمراكشمراكش 270px Kaart Wapen 180px|center Vlag 75px|center Land Provinsie Marrakech-Tensift-El Haouz Koördinate Gestig op 7 Mei 1070 Oppervlakte: - Totaal 62 vk km Hoogte bo seevlak 466 m Bevolking: - Totaal (2014) 928 850 - Bevolkingsdigtheid 16 717/vk km Tydsone UTC+1 Burgemeester Fatima-Zahra Mansouri
Marrakesj (مراكش) is 'n stad in die weste van Marokko en is die hoofstad van die gelyknamige provinsie. Die stad het 928 850 inwoners in 2014 gehad en het 'n oppervlakte van 62 km². Marrakesj een van die vier koningsstede van Marokko, saam met Fez, Meknes en Rabat. Die stad is op die vrugbare Haouzvlakte aan die voet van die Hoë Atlas geleë. Die Medina van Marrakesj is in 1985 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.
Klimaat Junie, Julie en Augustus is die warmste maande in Marrakesh, met temperature wat bedags tot in die veertigs kan styg. Na sononder is die temperature meer gematig en kan mens buitentoe gaan. Die winter bring gematigde temperature, met dagtemperature tussen 15 en 25 grade.
Galery
Verwysings
Eksterne skakels
Bladsy by UNESCO Videotour in Marrakesh
Kategorie:Nedersettings in Marokko Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Marokko