Die twaalfde FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Spaans: Copa Mundial de Fútbol – España 82; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 13 Junie tot 11 Julie 1982 in Spanje aangebied. Dit was die eerste Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in Spanje aangebied is en die sewende in Europa.

duimnael|links|upright|Die Sokker-Wêreldbekertrofee waarom meegeding is 24 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982 deelgeneem. Die spanne is in ses groepe verdeel, waarvan die twee beste spanne van elke groep na die tweede rondte deurgedring het. Die boonste spanne van die vier groepe het die halfeindrondte beslis. Italië het die trofee gewen nadat hulle Wes-Duitsland met 3–1 in die eindstryd geklop en sodoende hul derde wêreldbekertitel ingepalm het. Pole het in die derde en Frankryk in die vierde plek geëindig. Tydens die halfeindstryd tussen Wes-Duitsland en Frankryk is vir die eerste keer strafskoppe ingespan om ’n wedstryd te beslis; Wes-Duitsland het met 5–4 strafskoppe gewen en sodoende die eindstryd bereik. Beide die verdedigende kampioen Argentinië en die gasheer Spanje is in die tweede rondte uitgeskakel.

Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het nie aan die toernooi deelgeneem nie omdat hulle nie ’n lid van FIFA was nie. Die nasionale sokkerspanne van Algerië, Honduras, Kameroen, Koeweit en Nieu-Seeland het vir die eerste keer aan ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem. Dit was die eerste toernooi met die nuwe aantal van 24 nasionale sokkerspanne, wat verhoog is van die oorspronklike 16 deelnemers tussen die Sokker-Wêreldbekertoernooie van 1930 tot 1978.

Toewysing Spanje is op 6 Julie 1966 in Londen, net voor die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1966 in Engeland, deur FIFA gekies as gasheer vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982. Die enigste ander kandidaatland was Wes-Duitsland, maar nadat dié land die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1974 toegewys is, het Wes-Duitsland voor die stemming hulself onttrek. Gelyktydig is die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1978 aan Argentinië toegewys.

Kwalifisering Die gasheer Spanje en die verdedigende kampioen Argentinië het regstreeks vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982 gekwalifiseer. Van die 22 oorblywende plekke is 13 vir nasionale sokkerspanne van UEFA (Europa) gereserveer, drie vir CONMEBOL (Suid-Amerika), twee elk vir CAF (Afrika) en CONCACAF (Karibiese gebied, Noord- en Sentraal-Amerika) asook een elk vir AFC (Asië) en OFC (Oseanië).

Kwalifiserende spanne Die volgende 24 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:

duimnael|400px|Uitslag van die kwalifisering: SpanVerskynings by eindstrydeAgtereenvolgende deelnamesLaaste verskyningVorige beste prestasie1ste1–Debuut8ste31978Kampioen (1978)6de11970Agtste eindrondte (1934, 1938)12de121978Kampioen (1958, 1962, 1970)6de11974Derde plek (1962)2de11970Groepfase (1970)7de11970Kampioen (1966)8ste21978Derde plek (1958)1ste1–Debuut8ste21978Naaswenner (1938, 1954)10de61978Kampioen (1934, 1938)7de11974Vierde plek (1930, 1962)1ste1–Debuut1ste1–Debuut1ste1–Debuut2de11958Kwarteindrondte (1958)5de21978Derde plek (1954)4de21978Kwarteindrondte (1970)4de31978Derde plek (1974)5de31978Groepfase (1954, 1958, 1974, 1978)5de11970Vierde plek (1966)6de21978Vierde plek (1950)7de11970Naaswenner (1934, 1962)10de81978Kampioen (1954, 1974)

Stadions Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

MadridBarcelona Santiago Bernabéu Vicente Calderón Camp Nou Sarrià Kapasiteit: 90 800 Kapasiteit: 65 695 Kapasiteit: 97 679 Kapasiteit: 40 400 200px 200px 200px 200pxSevilla Bilbao Valladolid Ramón Sánchez Pizjuán Benito Villamarín San Mamés José Zorrilla Kapasiteit: 68 110 Kapasiteit: 50 253 Kapasiteit: 46 223 Kapasiteit: 29 990 150px 150px 150px 150px Málaga La Rosaleda Kapasiteit: 34 411 150px Valencia Zaragoza Elche Oviedo Luis Casanova La Romareda Martínez Valero Carlos Tartiere Kapasiteit: 47 542 Kapasiteit: 41 806 Kapasiteit: 53 290 Kapasiteit: 23 500 150px 150px 150px 150px Gijón Alicante Vigo A Coruña El Molinón José Rico Pérez Balaídos Riazor Kapasiteit: 45 153 Kapasiteit: 28 421 Kapasiteit: 33 000 Kapasiteit: 34 190 150px 150px 150px 150px

Formaat Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982 is oor 29 dae tussen 24 verskillende nasies oor 52 wedstryde uitgespeel. Dit het op 13 Junie 1982 op Camp Nou in Barcelona met ’n wedstryd tussen die verdedigende kampioen Argentinië en België afgeskop. Die toernooi het geëindig by die Estadio Santiago Bernabéu in Madrid op 11 Julie met die eindstryd tussen Italië en Wes-Duitsland, waartydens Italië die Sokker-Wêreldbekertrofee ingepalm het.

Kalender Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die eerste rondte, ’n siaan blokkie op die tweede rondte, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.

+ Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooiEerste rondteJunieSo13Ma14Di15Wo16Do17Vr18Sa19So20Ma21Di22Wo23Do24Vr25Seremonies | bgcolor=#d6325b|

|Groep 1 | | bgcolor=#c364f3| 1 | bgcolor=#c364f3| 1

| bgcolor=#c364f3| 1 | bgcolor=#c364f3| 1

| bgcolor=#c364f3| 1 | bgcolor=#c364f3| 1 | |Groep 2

| bgcolor=#c364f3| 1 | bgcolor=#c364f3| 1

| bgcolor=#c364f3| 1 | bgcolor=#c364f3| 1

| bgcolor=#c364f3| 1 | bgcolor=#c364f3| 1Groep 3 | bgcolor=#c364f3| 1 | | bgcolor=#c364f3| 1

| bgcolor=#c364f3| 1 | bgcolor=#c364f3| 1

| bgcolor=#c364f3| 1 | bgcolor=#c364f3| 1 | |Groep 4

| bgcolor=#c364f3| 1 | bgcolor=#c364f3| 1

| bgcolor=#c364f3| 1 | bgcolor=#c364f3| 1

| bgcolor=#c364f3| 1 | bgcolor=#c364f3| 1Groep 5

| bgcolor=#c364f3| 1 | bgcolor=#c364f3| 1

| bgcolor=#c364f3| 1 | bgcolor=#c364f3| 1

| bgcolor=#c364f3| 1 | bgcolor=#c364f3| 1Groep 6 | | bgcolor=#c364f3| 1 | bgcolor=#c364f3| 1

| bgcolor=#c364f3| 1 | bgcolor=#c364f3| 1

| bgcolor=#c364f3| 1 | bgcolor=#c364f3| 1 | |Tweede rondteJunie/JulieSa26So27Ma28Di29Wo30Do1Vr2Sa3So4Ma5Groep A

| bgcolor=#7DF9FF| 1

| bgcolor=#7DF9FF| 1

| bgcolor=#7DF9FF| 1 |Groep B

| bgcolor=#7DF9FF| 1

| bgcolor=#7DF9FF| 1

| bgcolor=#7DF9FF| 1Groep C

| bgcolor=#7DF9FF| 1

| bgcolor=#7DF9FF| 1

| bgcolor=#7DF9FF| 1Groep D

| bgcolor=#7DF9FF| 1

| bgcolor=#7DF9FF| 1

| bgcolor=#7DF9FF| 1 |UitklopfaseJulieDi6Wo7Do8Vr9Sa10So11Seremonies

| bgcolor=#d6325b|Uitklopfase

| bgcolor=#00cc33| 2 | | bgcolor=#3399ff| 1 | bgcolor=#ffcc00| 1Legende

Groepfase Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982 is deur 24 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 24 deelnemende spanne in ses groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Twee punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel: Twee wedstrydpunte vir ’n oorwinning; Een vir ’n gelykop; geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne wat na die tweede rondte deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Tweede rondte Die tweede rondte het uit vier groepe met drie spanne elk bestaan, waartydens elke span een wedstryd teen elk van die ander spanne gespeel het. Die boonste span in elke groep het na die halfeindrondte deurgedring.

Beide die eindstryd en die kein finale moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.

Wedstryde Kwalifiseer vir die tweede rondte.Uit die toernooi geskakel. Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die eerste en die tweede rondte met die aansluitende uitklopfase. Die loting is op 16 Januarie 1982 in die Palacio de Congresos in Madrid gehou.

Eerste rondte 24 spanne het aan die eerste rondte deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die tweede rondte deurgedring. In die tweede rondte het net die boonste span van die vier groepe in die halfeindstryd verskyn.

Groep 1 Land312051+44303022±03303011±03302126–42

Groep 2 Land320163+34320131+24320155±04300338–50

Groep 3 duimnael|Die openingseremonie op Camp Nou Land321031+25320162+443111126+633003113–120

Groep 4 Land330061+56311165+13302124–22301226–41

Groep 5 Land312021+14311133±03311122±03302123–12

Groep 6 Land3300102+86311164+23311188±033003212–100

Tweede rondte Kwalifiseer vir die halfeindrondte.Uit die toernooi geskakel. Groep A Land211030+33211010+13200204–40

Groep B Land211021+13202000±02201112–11

Groep C duimnael|Wedstryd tussen Argentinië en Brasilië Land220053+24210154+12200225–30

Groep D Land220051+44201123–11201136–31

Uitklopfase duimnael|Eindstryd tussen Italië en Wes-Duitsland

Halfeindrondte

Klein finale (om die derde plek)

Eindstryd

Sokkerwêreldkampioen 1982

FIFA se terugwerkende ranglys In 1986 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne van elke Sokker-Wêreldbekertoernooi insluitende die destydse FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger. Die ranglys vir die 1982-toernooi is soos gevolg:

duimnael|400px|Deelnemende spanne volgens ranglys:

Gasheerland Spanje duimnael|upright|Die Italiaanse nasionale sokkerspan vlieg met die FIFA Sokker-Wêreldbekertrofee vanaf Spanje huis toe RangSpanGroepe 1 1/C 7 4 3 0 12 6 +6 11 2 2/B 7 3 2 2 12 10 +2 8 3 1/A 7 3 3 1 11 5 +6 9 4 4/D 7 3 2 2 16 12 +4 8 In die tweede rondte uitgeskakel 5 6/C 5 4 0 1 15 6 +9 8 6 4/B 5 3 2 0 6 1 +5 8 7 6/A 5 2 2 1 7 4 +3 6 8 2/D 5 2 1 2 5 4 +1 5 9 5/D 5 1 3 1 5 7 −2 5 10 3/A 5 2 1 2 3 5 −2 5 11 3/C 5 2 0 3 8 7 +1 4 12 5/B 5 1 2 2 4 5 −1 4 In die eerste rondte uitgeskakel 13 2 3 2 0 1 5 5 ±0 4 14 3 3 1 1 1 12 6 +6 3 15 6 3 1 1 1 8 8 ±0 3 16 5 3 1 1 1 2 2 ±0 3 17 1 3 0 3 0 1 1 ±0 3 18 5 3 0 2 1 2 3 −1 2 19 4 3 0 2 1 2 4 −2 2 20 1 3 0 2 1 2 6 −4 2 21 4 3 0 1 2 2 6 −4 1 22 2 3 0 0 3 3 8 −5 0 23 6 3 0 0 3 2 12 −10 0 24 3 3 0 0 3 1 13 −12 0

Meeste doele aangeteken Meeste doele aangeteken:

Rang Speler Doele 1 Paolo Rossi 6 2 Karl-Heinz Rummenigge 5 3 Zico 4 Zbigniew Boniek 4 5 Gerry Armstrong 3 Falcão 3 Alain Giresse 3 László Kiss 3 9 Antonín Panenka 2 Dominique Rocheteau 2 László Fazekas 2 Serginho 2 Gábor Pölöskei 2 John Wark 2 Salah Assad 2 Tibor Nyilasi 2 Rang Speler Doele 9 Bryan Robson 2 Bernard Genghini 2 Daniel Bertoni 2 Klaus Fischer 2 Trevor Francis 2 Didier Six 2 Michel Platini 2 Diego Maradona 2 Billy Hamilton 2 Éder 2 Sócrates 2 Walter Schachner 2 Daniel Passarella 2 Pierre Littbarski 2 Marco Tardelli 2 duimnael|upright|Paolo Rossi

Verwysings

Verdere leesstof

Eksterne skakels

fifa.com: Spain 1982: Three for Italy worldcup-history.com: Spain, 1982 rsssf.com: World Cup 1982

1982 Kategorie:Geskiedenis van Spanje Kategorie:Sokkerkompetisies in Spanje Kategorie:Sport in 1982