duimnael|regs|250px|Orlando Pirates se openingspan in 2009. duimnael|regs|250px|'n Paar van Pirates se ondersteuners.

Orlando Pirates is 'n Suid-Afrikaanse sokkerklub in Johannesburg. Die klub word in 1937 in Orlando, Soweto gestig maar skuif later na Parktown. Hulle tuisveld is die Orlandostadion. The Bucs (hulle bynaam) het reeds baie kompetisies gewen, bv. agt keer die nasionale titel van Suid-Afrika (waarby vier keer vir die NPSL) en in 1995 (as eerste Suid-Afrikaanse span) die CAF Kampioene-liga.

Die naam 'Pirates' is ontleen van die 1940-film "The Sea Hawk" waarin Errol Flynn speel.

Pirates ondervind strawwe mededinging van die ander spanne uit Soweto, soos Kaizer Chiefs. Die Soweto Derby tussen dié twee spanne is een van die bekendste derbies in Afrika.

Erelys Kampioen van Suid-Afrika (9) 1970/71, 1972/73, 1974/75, 1975/76, 1993/94, 2000/01, 2002/03, 2010/11, 2011/12 (naaswenner (9): 1999/00, 2004/05, 2005/06, 2008/09, 2017/18, 2018/19, 2022/23, 2023/24, 2024/25) Suid-Afrikaanse Beker (10) 1973, 1974, 1975, 1980, 1988, 1996, 2011, 2014, 2023, 2024 (naaswenner (10): 1971, 1976, 1977, 1981, 1984, 1998, 2006, 2016, 2017, 2025) CAF Kampioene-liga (1) 1995 CAF Superbeker 1995

Verwysings

Eksterne skakels Orlando Pirates se amptelike webtuiste

Kategorie:Soweto Kategorie:Sport in Johannesburg Kategorie:Suid-Afrikaanse sokkerklubs