Kleef • Kleve 280px Kaart Wapen senter|170px senter|75px Vlag border|90px|senter Land 20px Duitsland Deelstaat 20px Noordryn-Wesfale Koördinate  Stigting 1092 (eerste verwysing) Stadstatus 25 April 1242 Oppervlakte:    - Totaal 97,8 vk km  Hoogte bo seevlak 12 m Bevolking:    - Totaal (31 Desember 2011) 49 621  - Bevolkingsdigtheid 507/vk km Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 Burgemeester Sonja Northing (onafh.) Amptelike webwerf kleve.de

Kleef (Duits: Kleve, Kleverlands: Kleff, Nederlands: Kleef) is 'n stad en munisipaliteit in die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale. Die munisipaliteit het 49 621 inwoners (2011) en beslaan 'n oppervlakte van 97,8 km². Kleef lê suid van die Ryn aan die grens met Nederland. Na die noordweste lê die Nederlandse munisipaliteit Millingen aan de Rijn.

Die 1. FC Kleve is 'n sokkerklub uit Kleef.

Plekke Plekke in die munisipaliteit Kleef (15):

Bimmen – Brienen – Donsbrüggen – Düffelward – Griethausen – Keeken – Kellen – Kleef (stad) – Materborn – Reichswalde – Rindern – Salmorth – Schenkenschanz – Warbeyen – Wardhausen

Verwysings

Eksterne skakels Webwerf van die stad Kleef