Lucapa is die hoofstad van die Lunda Norte-provinsie in Angola. Die stad is nog steeds erg beskadig as gevolg van die burgeroorlog maar het 'n bevolking van 27 924 in 2010 gehad.bevoelkerungsstatistik.de

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Angola