Die Theewaterskloofdam is geleë naby Villiersdorp, Wes-Kaap in Suid-Afrika. Die dam is in 1978 gebou en het 'n kapasiteit van 480 miljoen m3 en 'n oppervlakte van omtrent 50 miljoen m2. Die damwalhoogte is 38 m. Kaapstad word uit die Theewaterskloofdam van water voorsien.
Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika
Verwysings Lys van Suid-Afrikaanse Damme van die Departement van Waterwese.
Kategorie:Damme van Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap