jouwêreld was 'n gratis gesinstydskrif wat aanlyn in Afrikaans gepubliseer is en dus internasionaal beskikbaar was. Die eerste uitgawe het in Augustus 2008 verskyn. Nuwe uitgawes is daarna maandeliks op die eerste Maandag van elke maand opgelaai. Die tydskrif is nie meer beskikbaar nie, en dit is nie duidelik wanneer publikasie gestaak is nie.
Eksterne skakels jouwêreld se voormalige tuisblad
Kategorie:Suid-Afrikaanse tydskrifte