Francois Hayes is 'n bekende Afrikaanse sanger en liedjieskrywer wat meestal ligte liedjies gesing het. Van sy treffers sluit in: Osbraai op kromdraai, Ek sê dankie, Die gat in die grond en Karolis.musicians.co.za, besoek op 15 April 2010.
Hayes het in 2006 as sanger uit die musiekwêreld uitgetree. In 2007 is hy tydens die inniBos-musiekfees vereer vir die bydrae wat hy tot Afrikaanse musiek gelewer het.inniBos se webtuiste, NUUS Feb 2007 , besoek op 15 April 2010.
Diskografie Vir Mari LP, 1981 Boesmankind / Liedjies wat ek sing 7", 1982 Koöperasiestories LP, 1987 My moments with you LP, 1988 Jy's my nommer een LP, 1990 Kotteljons LP/CD, 1991 Good memories LP, 1991 Sal jy my nog vashou?, saam met Liezl, 1999 Lekkerdans treffers, 2004 Liedjies vir jou hart Dream, saam met Liesl Hayes Grootste treffers / As die windjie waai 2CD Lekkerdans treffers / Vashouliedjies 2CD, TRIO Francois Hayes 2CD Box Set (Kotteljons CD en Hou die blink kant bo! CD) Grootste treffers - hervrystelling As die windjie so waai Moenie worry nie Net soos jy (2de Uitgawe) Net soos jy Hoezit, my broer! Grootste treffers Hou die blink kant bo! Vashouliedjies Osbraai op kromdraai Karolis LP Shongwesi
Verwysings
Verdere naleeswerk Balke toe met Hayes en los die ossewa uit!, Die Burger, 27 Februarie 1992. Bekende sanger `voel al beter' ná hartaanval, Die Burger, 21 Oktober 1997.
Sien ook Afrikaanse musiek Lys van Suid-Afrikaanse musikante
Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Lewende mense