Ian "Inkx" Herman is 'n Suid-Afrikaanse tromspeler wat ook ander perkussie-instrumente bespeel. Hy het bekendheid verwerf as lid van die trio Tananas.Tananas bied 'n diepe dimensie aan musiek , Die Burger, 27 Mei 1994. Hy was ook 'n stigterslid van die groep Unofficial Language saam met Paul Hanmer en Pete Sklair.

Verwysings

Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikale kunstenaars Paul Hanmer Gito Baloi Steve Newman

Kategorie:Suid-Afrikaanse musici