J.J. Stephens (gebore 27 Desember in Benoni) is 'n Afrikaanse country-sanger, liedjieskrywer en 'n vryskut radio-omroeper.

Diskografie Stephens se albums: 22 Years Of Country Music, REDNECK MUSIC An Evening with Engelbert Humperdinck, 2008 Dis Net Jy & ander "tributes", 2007 RMD Glo Vas, SELECT/RMD Jy Is Die Rots En Ander Goue Oues, SELECT Alone In The Night, 2001 SELECT Net Die Tyd Sal Leer Mystery, 1988

Verwysings

Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikante

Eksterne skakels JJ Stephens se amptelike webtuiste

Kategorie:Suid-Afrikaanse musici