Die 2005 Super 12-seisoen het in Februarie 2005 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het op 28 Mei ten einde geloop. Die 2005-seisoen was die laaste Super 12-kompetisie voor die toevoeging van die Western Force en die Cheetahs wat gelei het tot die verandering van Super 12 na Super 14. Die skedule was oor 'n tydperk van 3½ maande met 69 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die elf ander spanne gespeel het (in 'n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die twaalf rondes gekry.
Tabel
Tabel notas Pos = Tabel Posisie S = Speel W = Wen (4 punte) G = Gelykop (2 punte) V = Verloor (0 punte) PV = Punte vir (Totale punte aangeteken) PT = Against (Totale punte afgestaan) +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte) BP = Bonuspunt Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bonuspunte verkry. Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is
Wedstryddatums DatumDatumWeek 125–26 FebruarieWeek 815-16 AprilWeek 24–5 MaartWeek 922–23 AprilWeek 311-12 MaartWeek 1029-30 AprilWeek 418–19 MaartWeek 116-7 MeiWeek 525–26 MaartWeek 1213–14 MeiWeek 61–2 AprilHalfeindronde20–21 MeiWeek 78-10 AprilEindronde28 Mei Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
Week 1 Geen dagligbesparing in Brisbane.
Week 2
Week 3
Week 4
Week 5 Paasnaweek Sondag 27 Maart eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.
Loslootjie: Blues, Chiefs, Crusaders, Reds
Week 6
Loslootjie: Bulls, Cats, Sharks, Stormers
Week 7
Week 8
Loslootjie: Highlanders, Hurricanes
Week 9
Loslootjie: Brumbies, Waratahs
Week 10
Week 11
Week 12
Uitspeelwedstryde
Halfeindronde
Eindronde
Spelerstatistieke
Voorste driedrukkers Top 10 driedrukkers (Statistiek)PosNaamDrieëGespeelSpan1 Rico Gear 15 13 Crusaders2 Peter Hewat 10 13 Waratahs3 Bryan Habana 9 12 Bulls 4 Scott Hamilton 8 12 Crusaders Caleb Ralph 8 13 Crusaders Sitiveni Sivivatu 8 7 Chiefs 7 Morgan Turinui 7 12 Waratahs Jean de Villiers 7 10 Stormers Ma'a Nonu 7 12 Hurricanes Akona Ndugane 7 11 Bulls
Voorste puntemakers Top 10 voorste puntemakers (Statistiek)PosNaamPunteGespeelSpan1Peter Hewat173 (10 Drieë, 18 Doel, 29 Straf) 13 Waratahs2Dan Carter169 (5 Drieë, 36 Doel, 24 Straf) 13 Crusaders3Jimmy Gopperth139 (3 Drieë, 23 Doel, 25 Straf, 1 Skep) 12 Hurricanes4André Pretorius 118 (2 Drieë, 15 Doel, 23 Straf, 3 Skep) 11 Cats5Morné Steyn 110 (1 Drie, 21 Doel, 21 Straf) 8 Bulls6=Ben Blair 107 (3 Drieë, 16 Doel, 20 Straf) 10 Highlanders6=David Hill 107 (1 Drie, 27 Doel, 16 Straf) 11 Chiefs8Luke McAlister 99 (2 Drieë, 19 Doel, 17 Straf) 11 Blues9Rico Gear 75 (15 Drieë) 13 Crusaders10Gaffie du Toit 58 (14 Doel, 10 Straf) 10 Stormers
Sien ook
Super 14 konsessie-areas Lys van Superrugbyrekords
Verwysings
Kategorie:Sport in 2005 Kategorie:Superrugby