Chanté is die verhoognaam van Chanté Beer, 'n jong Afrikaanse sangeres en leerling van Laerskool Aristea in Kraaifontein. Haar debuutablum, Meisiekind is in Desember 2004 saam met 'n DVD vrygestel. Sy het tydens 2005 se KKNK opgetree en het volgens Rapport die "gehore aan haar voete gehad".Gehore gek na Chanté, Rapport, 3 April 2010.
Diskografie Meisiekind (CD), Desember 2004 Kom kuier saam met Chanté (DVD), Desember 2004
Verwysings
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikante
Eksterne skakels Chanté se biografie
Kategorie:Suid-Afrikaanse musici