duimnael|280px|regs|Dr. Eben Dönges, na wie die skool genoem is.
Die Hoërskool Eben Dönges is 'n sekondêre dubbelmediumskool (91 Afrikaanse teenoor 310 Engelse leerders van gr. 10 tot 12) in Kraaifontein in die Wes-Kaap, Suid-Afrika, wat deur die regering befonds word. Die skool het in 2010 altesaam 776 leerders gehad. Dit is vernoem na die Nasionale Party-politikus dr. Eben Dönges.
Geriewe Volgens 'n 2000-opname deur die regering het die skool goeie toegang tot paaie, telekommunikasie- en rekenaargeriewe, voldoende watertoevoer, insluitende spoeltoilette.. In 2006 is 15 nuwe rekenaars deur die Khanya-projek van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement verskaf. Dit bring die totale aantal rekenaars op 75 te staan.
Verwysings http://www.khanya.co.za/schools/khanyaschool.php?emisno=0101310229 . Besoek op 24 Oktober 2006. Wes-Kaapse Onderwysdepartement
Kategorie:Skole in die Wes-Kaap