Ralph Michielsen is 'n Afrikaanse sanger en baskitaarspeler wat onder die verhoognaam Ralph optree. Sy debuutalbum, Malpitmuti is in 2009 deur Vonk Musiek uitgereik.
Diskografie Malpitmuti, 2009 VONK MUSIEK
Verwysings
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikante
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse musici