Helenè Bester is 'n Afrikaanse sangeres en TV-aanbieder. Sy is in 1997 deur die ATKV as beste opkomende sanger aangewys. In 1999 tree sy vir die eerste keer by 'n kunsfees, Aardklop, saam met Mathys Roets op. Sy het sedertdien by verskeie kunsfeeste, insluitend die KKNK opgetree.musicians.co.za , besoek op 11 April 2010.

Diskografie Grootste Treffers, 2009 SELECT Oorgee, 2007 SELECT Hou Van Jou CD en Wens CD, SELECT Hou Van Jou, 2004 SELECT Wens, 2002 SELECT

Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikale kunstenaars

Verwysings

Eksterne skakels Bester se amptelike webtuiste

Kategorie:Afrikaanse sangers