Kleptokrasie kom van die Griekse klepto (steel) en kratein (regeer), en beteken dus "regering deur diewe". In teenstelling tot byvoorbeeld demokrasie is dit nie 'n staatsvorm nie; dit word slegs gebruik as pejoratiewe term om (vermeende) selfverrykende regerings en lande aan te dui.
Sien ook Demokrasie, bestel waar die volk (demos) regeer. Plutokrasie, regering deur die rykes. Teokrasie, regering deur god (theos). Transparency International Verenigde Konvensies teen korrupsie
Verdere leesstof
Kategorie:Politiek Kategorie:Regeringstelsels