'n Pejoratief (Lat. peior = "slegter") is 'n woord met 'n negatiewe konnotasie - 'n woord wat ongunstige assosiasies oproep.
Voorbeelde selfstandige naamwoord: wyf, hond, troep byvoeglike naamwoord: gemeen, stout, onnosel, huilerig werkwoord: suip
Bronne
Eksterne skakels
Kategorie:Semantiek