Menongue (voorheen Sirpa Pinto) is die hoofstad van die Cuando Cubango-provinsie in Angola. Die stad was vernoem na Alexandre de Serpa Pinto en het 'n bevolking van 32 203 in 2010 gehad.bevoelkerungsstatistik.de

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Angola