Die 2009 Super 14-seisoen het in Februarie 2009 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het op 30 Mei ten einde geloop. Die 2009 seisoen was die vierde van die vergrote kompetisie, wat gelei het tot die verandering van Super 12 na Super 14. Die skedule was oor ’n tydperk van 3½ maande met 94 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die dertien ander spanne gespeel het (in ’n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondtes en een eindrondte. Elke span het een loslootjie oor die veertien rondtes gekry. duimnael|500px|Sharks teen die Waraths Tabel
Tabel notas Pos = Tabel Posisie S = Speel W = Wen (4 punte) G = Gelykop (2 punte) V = Verloor (0 punte) PV = Punte vir (Totale punte aangeteken) PT = Against (Totale punte afgestaan) +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte) BP = Bonuspunt Spanne kon tot twee bonuspunte in ’n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. ’n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry. Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is
Wedstryddatums DatumDatumWeek 113–14 FebruarieWeek 910–11 AprilWeek 220–21 FebruarieWeek 1017–18 AprilWeek 327 Februarie–1 MaartWeek 1124–25 AprilWeek 46–7 MaartWeek 121–2 MeiWeek 513–14 MaartWeek 138–9 MeiWeek 620–21 MaartWeek 1415–16 MeiWeek 727–28 MaartHalfeindronde22–23 MeiWeek 83–4 AprilEindronde30 Mei Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
Week 1
Todd Clever het van die plaasvervangerbank op die veld gekom en het die eerste Amerikaner geword wat in Superrugby gespeel het.
Week 2
Week 3 Geen dagligbesparing in Brisbane
Week 4
Loslootjie: Brumbies, Lions
Week 5 Geen dagligbesparing in Brisbane
Loslootjie: Bulls, Hurricanes
Week 6
Loslootjie: Reds, Stormers
Week 7 Geen dagligbesparing in Brisbane, Sondag 29 Maart eindig dagligbesparing in Perth.
Loslootjie: Cheetahs, Force
Week 8 Sondag 5 April eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.
Loslootjie: Blues, Highlanders
Week 9 Paasnaweek
Loslootjie: Chiefs, Crusaders
Week 10
Week 11
Loslootjie: Sharks, Waratahs
Week 12
Week 13
Week 14
Uitspeelwedstryde
Halfeindronde
Eindronde
Spelerstatistieke
Voorste driedrukkers Top 10 driedrukkers (Statistiek )PosNaamDrieëGespeelSpan1Ma’a Nonu 9 14 Hurricanes2Bryan Habana 8 11 Bulls 3Cameron Shepherd 7 8 ForceJoe Rokocoko 7 10 BluesJano Vermaak 7 13 LionsIsaia Toeava 7 13 BluesPierre Spies 7 15 Bulls 8JP Pietersen 6 10 SharksHenno Mentz 6 11 LionsSitiveni Sivivatu 6 8 ChiefsTamati Ellison 6 11 HurricanesAnthony Tuitavake 6 11 Blues
Voorste puntemakers Top 10 voorste puntemakers (Statistiek )PosNaamPunteGespeelSpan1Morné Steyn189 (1 Drie, 32 Doel, 29 Straf, 11 Skep) 15 Bulls2Stephen Donald141 (3 Drieë, 39 Doel, 16 Straf) 15 Chiefs3Matt Giteau115 (3 Drieë, 26 Doel, 15 Straf, 1 Skep) 12 Force4Rory Kockott110 (2 Drieë, 23 Doel, 17 Straf, 1 Skep) 11 Sharks5Jimmy Gopperth104 (4 Drieë, 24 Doel, 12 Straf) 11 Blues6André Pretorius95 (22 Doel, 11 Straf, 6 Skep) 10 Lions7Stirling Mortlock81 (3 Drieë, 24 Doel, 6 Straf) 12 Brumbies8Mark Gerrard74 (3 Drieë, 10 Doel, 20 Straf) 10 Brumbies9Peter Grant67 (2 Drieë, 12 Doel, 11 Straf) 10 Stormers10Willie Ripia65 (1 Drie, 18 Doel, 8 Straf) 7 Hurricanes
Sien ook
Super 14 konsessie-areas Lys van Superrugbyrekords
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Sport in 2009 Kategorie:Superrugby