Nádine (gebore 28 Februarie 1982 in Durban) is 'n Afrikaanse en Suid-Afrikaanse sangeres. Van haar treffers sluit in: Kaapse Draai en As jy wonder.
In 2010 maak sy opslae deur die World Peace Song Festival-sangkompitisie met haar liedjie This Time I Know It's For Real te wen. Daardeur het sy die eerste Suid-Afrikaner geword wat ooit die eerste plek in die kompetisie ingepalm het.Nádine wen gesogte internasionale prys, Sarie, Februarie 2010
Diskografie Krappies & Krefies, UNIVERSAL Nádine, UNIVERSAL You & I, UNIVERSAL 44 Jongste Gunstelinge, UNIVERSAL Simply Me, SONY BMG Kaapse Draai Remix, SONY BMG Mense soos jy, EMI As jy wonder, 2007 EMI Nádine 10 Years Live DVD, 2007 EMI As Jy Wonder (herverpak), 2007 EMI This Time I Know, 2008 EMI 2011: Eindeloos Live in Europe DVD 2012: Christmas in South Africa 2014: Skildery 2024: Retro Remakes
Verwysings
Sien ook Afrikaanse musiek Lys van Suid-Afrikaanse musikale kunstenaars
Eksterne skakels Nádine se amptelike webtuiste Nádine se Afrikaanse tuisblad
Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaanse sangers