Romanz is 'n Suid-Afrikaanse musiekgroep wat hoofsaaklik Afrikaanse en ligte klassieke liedjies sing. Die groeplede is: Adam Barnard, Andre Venter, Burgerd Botha, Louis Loock.

Diskografie 2008: My hele hart 2009: Bly Getrou 2010: Ek sal getuig 2010: Treffers (lewendige DVD) 2011: 'n Duisend drome 2012: Hou vas 2012: With All My Heart 2013: Lig jou stem op

Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musiekgroepe

Verwysings

Eksterne skakels Romanz se webtuiste

Kategorie:Suid-Afrikaanse musiekgroepe