Publius Papinius Statius (omstreeks 45-96 n.C.) was ’n Romeinse digter van die 1ste eeu n.C. Hy is in Napels, Italië, gebore. Van sy Latynse gedigte sluit in Thebaid, die Silvae en die onvoltooide epiese gedig die Achilleid.

Kategorie:Geboortes in 40 Kategorie:Griekse mitologie Kategorie:Mense in die 1ste eeu Kategorie:Romeinse digters Kategorie:Sterftes in 96