Nottinghamshire120pxVlag120pxWapen150pxLigging in EngelandSeremoniële graafskap NottinghamshireHoofstad West BridgfordOppervlakte2 160 km²Bevolking1 147 100 (2017)Bevolkingsdigtheid531 inw./km²Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskapStreekNottinghamshireAdministratiewe setel West BridgfordISO 3166-2:GB-NTTOppervlakte2 085 km²Bevolking817 900 (2017)Bevolkingsdigtheid392 inw./km²Webtuistewww.nottscc.gov.ukDistrikte en unitêre owerhede250px Rushcliffe Broxtowe Ashfield Gedling Newark and Sherwood Mansfield Bassetlaw Nottingham (Unitêre owerheid)

Nottinghamshire (uitgespreek /ˈnɒtɪŋəmʃər/ of /ˈnɒtɪŋəmʃɪər/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap grens aan Suid-Yorkshire, Lincolnshire, Leicestershire en Derbyshire. Nottinghamshire het 'n bevolking van sowat 1 147 100 in 2017 gehad en is dus die 17de grootste graafskap in die land.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Graafskappe in Engeland