Lincolnshire120pxVlag120pxWapen150pxLigging in EngelandSeremoniële graafskap LincolnshireHoofstad LincolnOppervlakte6 959 km²Bevolking1 082 300 (2017)Bevolkingsdigtheid155 inw./km²Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskapStreekLincolnshireAdministratiewe setel LincolnISO 3166-2:GB-LINOppervlakte5 921 km²Bevolking751 200 (2017)Bevolkingsdigtheid126 inw./km²Webtuistewww.lincolnshire.gov.ukDistrikte en unitêre owerhede250px Lincoln Noord-Kesteven Suid-Kesteven Suid-Holland Boston Oos-Lindsey Wes-Lindsey Noord-Lincolnshire (Unitêre owerheid) Noordoos-Lincolnshire (Unitêre owerheid)
Lincolnshire (uitgespreek /ˈlɪŋkənʃər/ of /ˈlɪŋkənʃɪər/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap grens aan Norfolk, Cambridgeshire, Rutland, Leicestershire, Nottinghamshire, Suid-Yorkshire en Oos-Yorkshire.
Lincolnshire het 'n geskatte bevolking van sowat 1 082 300 in 2017 gehad en is dus die 18de grootste graafskap in die land.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Graafskappe in Engeland