Pichilemu (Mapudungun vir: "Kleine Bos") is 'n toerisme-stad en gemeente wat in die sentrale gebied van Chili aan die Stille Oseaan gelêe is. Dit is die hoofstad van die provinsie Cardenal Caro.
Die strand van Pichilemu word beskou as een van die wêreld se beste plekke vir branderplankryery, veral die sektor van Punta de Lobos, waar wedstrye gereeld gehou word.
Fotogalery
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Chili