Luzern • Lucerne • Lucerna 250px Kaart Wapen 150px|center 70px|center Vlag 90px|border|center Land 15px Switserland Kanton 15px Luzern Koördinate Stigting 7de eeu Oppervlakte: - Totaal 29,06 vk km Hoogte bo seevlak 436 m Bevolking: - Totaal (1 Januarie 2010) 77 491 - Bevolkingsdigtheid 2 667/vk km Tydsone UTC +1 (MET) Stadspresident Urs W. Studer Amptelike Webwerf Stadt Luzern
Luzern of Lucerne (Duits/Nederlands: Luzern, Frans/Engels: Lucerne, Italiaans/Retoromaans: Lucerna) is 'n stad in die middel van Switserland en die hoofstad van die kanton van Luzern. Met 'n bevolking van 77 491 is dit die grootste stad in sentraal-Switserland en die sesde grootste in die land.
Kategorie:Nedersettings in Switserland