Die berg Olimpus (Grieks: Όλυμπος, Ólympos, [ˈoli(m)bos]) is die hoogste bergreeks in Griekeland. Olimpus se hoogste piek is Mýtikas, op 2 918 meter. SummitPost – Olymbos (Olympus) – Bergklim Dit is een van die hoogste pieke in Europa volgens topografiese prominensie. Europe Ultra-Prominences: peaklist.org

In Griekse mitologie is die berg beskou as die blyplek van die twaalf Olimpiese gode, die belangrikste twaalf gode van die panteon. In 2026 is Olimpus om sy natuurlike en kulturele betekenis deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.

Verwysings ''Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel :en:Mount Olympus

Eksterne skakels Die berg Olimpus Bestuur van die Olimpus- Nasionale Park Amptelike Unesco-bladsy

Kategorie:Berge van Griekeland Kategorie:Bergreekse in Europa Kategorie:Mitologiese berge Kategorie:Plekke in die Griekse mitologie Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Griekeland