Daar is verskeie riviere met die naam Don:

Australië Don-rivier (Queensland), ’n sytak van die Fitzroy-rivier (Queensland)

Kanada Don-rivier (Ontario)

Rusland Don-rivier

Verenigde Koninkryk Don-rivier (Lancashire), Engeland Don-rivier (Suid-Yorkshire), Engeland Don-rivier (Tyne and Wear), Engeland Don-rivier (Aberdeenshire), Skotland