duimnael|250px|'n Vierkante meter gevorm deur vier pype, elkeen met 'n lengte van een meter, op 'n veld uitgelê.
Vierkante meter of kwadraatmeter (simbool m²) is 'n SI eenheid vir oppervlak. Dit word gedefinieer as die oppervlakte van 'n vierkant met sye wat elk een meter lank is. Dit is 'n afgeleide SI-eenheid, en is gelyk aan:
0.000 001 vierkante kilometer (km2) 10,000 vierkante sentimeters (cm2) 0.000 1 hektaar (ha) 0.000 247 105 381 akker 10.763 911 vierkante voet 1,550.003 1 vierkante duim
Kategorie:Eenhede van oppervlak Kategorie:Meeteenhede