Hierdie artikel handel oor die rivier in Siberië. Vir die rivier in Wes-Rusland met dieselfde naam, sien Oka (rivier).
Die Oka (Russies: Ока) is 'n rivier in Siberië, 'n linkersytak van die Angararivier. Dit ontspring in die Sajangebergte in Wes-Boerjatië en vloei 630 km (391 myl) ver deur die Irkoetsk-oblast tot in die Bratsk-opgaardam.
Kategorie:Riviere in Rusland