Frans Viljoen (gebore in Ficksburg, 22 Oktober 1982) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat al vir die Luiperds, Griekwas en Vrystaat rugby gespeel het. Hy is tans by die Vrystaat Cheetahs waar hy hulle verteenwoordig in die Curriebeker en die Super 14.
Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners