Patrick Swayze (18 Augustus 1952 - 14 September 2009) was 'n Amerikaanse akteur, danser en sanger-liedjieskrywer. As jong man het hy in 1972 New York Stad toe getrek om formele dansopleiding aan die Harkness en Joffrey-balletskole te ontvang. Hy het bekendheid verwerf vir sy rolle in 'n romantiese hoofrol in die rolprente Dirty Dancing en Ghost en as Orry Main in die televisie minireeks North and South. In 1991 is hy deur People-tydskrif aangewys as die aantreklikste man.
Verwysings
Kategorie:Amerikaanse akteurs
Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Sterftes in 2009