Augsburg 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Deelstaat 20px Beiere Koördinate  Stigting 15 v.C. Stadstatus 121 Oppervlakte:    - Totaal 146,93 vk km  Hoogte bo seevlak 494 m Bevolking:    - Totaal (31 Desember 2009) 263 646  - Bevolkingsdigtheid 1 794/vk km  - Metropolitaanse gebied 830 000 Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Eva Weber (CSU) Amptelike webwerf augsburg.de

Augsburg (Duits: [ˈaʊksbʊʁk], ; Frans: Augsbourg, Italiaans: Augusta, Latyn: Augusta Vindelicorum) is die tweede oudste stad (ná Trier) in Duitsland. Met 'n bevolking van sowat 270 000 is die stad ook die derde grootste in Beiere. Die stad lê in die suide van Duitsland, in die deelstaat Beiere. Die Historiese waterbestuur van Augsburg is in 2019 deur Unesco as 'n wêrelderfenisgebied gelys.

Augsburg was een van die gasheerstede tydens die Vrouesokkerwêreldbeker 2011.

Sien ook Lys van Wêrelderfenisgebiede

Eksterne skakels

Amptelike webwerf Amptelike Unesco-bladsy

Kategorie:Nedersettings in Beiere Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Duitsland