Louis Strydom (* 21 Oktober 1980, Welkom) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Griffons, Valke, Blou Bulle, Goue Leeus en Vrystaat uitgedraf het. Hy het in 2008-2009 vir die Franse klub Aviron bayonnais gespeel.
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Lions rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense