Vlaardingen is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland. Dit is geleë teen die noordbank van die Nieuwe Maas-rivier, wes van Schiedam. Die munisipaliteit bestuur 'n gebied van 27 km², met sowat 71 000 inwoners (2011).

Geboortes Wouter Bos (1963), politikus Kees van der Staaij (1968), politikus

Kategorie:Munisipaliteite in Zuid-Holland Kategorie:Nedersettings in Zuid-Holland Kategorie:Stede in Nederland