Jongi Nokwe (gebore in Ngxalawe, ou Ciskei op 30 Desember 1981) is 'n voormalige Springbokrugbyspeler wat vir die Valke in die Curriebeker speel. Hy het voorheen vir die Vrystaat Cheetahs in die Curriebeker en die Cheetahs in Superrugby gespeel.

Eksterne skakels

Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Stormers rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Xhosas