Vir die sanger met dieselfde naam, sien Kupido.

Johan Wessels (gebore in Vereeniging, 29 November 1988) is ’n rugbyspeler wat vir die Vrystaat Cheetahs in die Curriebeker en vir die Cheetahs in die Superrugbykompetisie gespeel het. Hy speel tans in Frankryk vir Stade Rochelaise.

Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Afrikaners Kategorie:Alumni van die Universiteit van die Vrystaat