Die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) gebruik 'n landkode, wat 'n afkorting van drie letters is, om elke groep atlete wat in die Olimpiese Spele deelneem, te identifiseer. Elke kode identifiseer 'n Nasionale Olimpiese Komitee maar daar is kodes wat in vroeëre Spele vir ander doeleindes gebruik is, soos vir spanne wat saamgestel is van atlete van verskillende lande, of atlete wat nie formeel namens enige land deelneem nie.
Verskeie kodes wat die IOK gebruik verskil van die standaard ISO 3166-1 alfa-3 kodes. Ander sportorganisasies soos FIFA of die Gemenebesspele, gebruik soortgelyke kodes om na die verskillende spanne te verwys.
Geskiedenis Die Winterspele van 1956 en die Somerspele van 1960 was die eerste Spele wat die Voorletters van Lande gebruik het om na elke NOK te verwys in die gepubliseerde amptelike verslae. Die kodes wat egter in die volgende paar Spele gebruik is was gewoonlik gebaseer op die taal van die gasheerland (bv. GIA vir Japan by die Winterspele van 1956 en die Somerspele van 1960 van Giaponne in Italiaans) of is gebaseer op die Franse naam vir die land/NOK (bv. COR vir Suid-Korea van Corée in Frans). By die Winterspele van 1972 is die meeste kodes gestandaardiseer, maar verskeie het intussen verander. Die ontbinding van die Sowjetunie, die opsplitsing van Joegoslawië, die ontbinding van Tsjeggoslowakye, die Duitse hereniging en verskeie ander gevalle van geografiese hernoeming het gelei tot 'n verandering van kodes.
Benewens hierdie lys van oor die 200 NOKs vereis die deelnemende komitees van die Paralimpiese Spele gestandardiseerde IOK-kodes. Onlangse voorbeelde hiervan sluit Macau en die Färoër-eilande in, wat onderskeidelik gekodeer is as MAR en FRO.Faroe Islands Macau, China
Huidige NOKs Daar is tans 205 NOKs binne die Olimpiese beweging. Die volgende tabelle dui die verskillende kode vir elke NOK aan en enige verskillende kodes wat in vorige Spele gebruik is, soos in die amptelike verslae van daardie Spele. Sommige van die kodes wat in die verlede gebruik is word in die daaropvolgende afdelings verduidelik. Kodes wat slegs vir die Olimpiese Somerspele en Olimpiese Winterspele in 'n spesifieke jaar gebruik is word deur 'n "S" en 'n "W" afsonderlik aangedui. Inhoud: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V Y Z A Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik AFG AHO ATO (1960), NAN (1964) ALB ALG AGR (1964), AGL (1968 S) AND ANG ANT ARG ARM ARU ASA AUS AUT AZE
B Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik BAH BAN BAR BAD (1964) BDI BEL BEN DAY (1964), DAH (1968–1976) BER BHU BIH BSH (1992 S) BIZ HBR (1968–1972) BLR BOL BOT BRA BRN BRU BUL BUR VOL (1972–1984)
C Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik CAF AFC (1968) CAM CAB (1964), KHM (1972–1976) CAN CAY CGO Kongo CHA CHD (1964) CHI CIL (1956 W, 1960 S) CHN CIV IVC (1964), CML (1968) CMR COD DRK COK (1968), ZAI (1972–1996) COK COL COM CPV CRC COS (1964), CTC (1984 W) CRO CUB CYP CZE Tsjeggië
D Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik DEN DAN (1960 S, 1968 W), DIN (1968 S) DJI DMA DOM
E Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik ECU EGY RAU (1960, 1968), UAR (1964) ERI ESA SAL (1964–1976) ESP SPA (1956–1964, 1968 W) EST ETH ETI (1960, 1968)
F Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik FIJ FIG (1960) FIN FRA FSM Mikronesië
G Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik GAB GAM GBR GRB (1956 W–1960), GBI (1964) GBS GEO GEQ GER ALL (1968 W), ALE (1968 S), FRG (1980–1988) GHA GRE GRN GUA GUT (1964) GUI GUM GUY GUA (1960), GUI (1964)
H Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik HAI HKG HOK (1960–1968) HON HUN UNG (1956 W, 1960 S)
I Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik INA INS (1960) IND IRI IRN (1956–1988), IRA (1968 W) IRL IRQ IRK (1960, 1968) ISL ICE (1960 W, 1964 S) ISR ISV ITA IVB
J Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik JAM JOR JPN GIA (1956 W, 1960 S), JAP (1960 W)
K Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik KAZ KEN KGZ KIR KOR COR (1956 W, 1960 S, 1968 S, 1972 S) KSA ARS (1968–1976), SAU (1980–1984) KUW
L Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik LAO LAT LBA LYA (1964), LBY (1968 W) LBR LCA LES LIB LEB (1960 W, 1964 S) LIE LIC (1956 W, 1964 S, 1968 W) LTU LIT (1992 W) LUX
M Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik MAD MAG (1964) MAR MRC (1964) MAS MAL (1964–1988) MAW MDA MLD (1994) MDV MEX MGL MON (1968 W) MHL MKD MLI MLT MAT (1960–1964) MNE MON MOZ MRI MTN MYA BIR (1960, 1968–1988), BUR (1964)
N Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik NAM NCA NCG (1964), NIC (1968) NED OLA (1956 W), NET (1960 W), PBA (1960 S), NLD (1964 S), HOL (1968–1988) NEP NGR NGA (1964) NIG NGR (1964) NOR NRU NZL NZE (1960, 1968 W)
O Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik OMA
P Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik PAK PAN PAR PER PHI FIL (1960, 1968) PLE PLW PNG NGY (1976–1980), NGU (1984–1988) POL POR PRK NKO (1964 S, 1968 W), CDN (1968) PUR PRI (1960), PRO (1968)
Q Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik QAT
R Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik ROU ROM (1956–1960, 1972–2006), RUM (1964–1968) RSA SAF (1960–1972) RUS RWA
S Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik SAM SEN SGL (1964) SEY SIN SKN SLE SLA (1968) SLO SMR SMA (1960–1964) SOL SOM SRB SRI CEY (1960–1972) STP SUD SUI SVI (1956 W, 1960 S), SWI (1960 W, 1964 S) RSA SAF (1960–1972) SUR SVK SWE SVE (1956 W, 1960 S), SUE (1968 S) SWZ SYR RAU (1960), SIR (1968)
T Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik TAN TGA TON (1984) THA TAI (1960, 1968) TJK TKM TLS TOG TPE Chinese Taipei (Taiwan)Amptelike naam vir die Republiek van Sjina vir die Olimpiese kompetisie RCF (1960), TWN (1964–1968), ROC (1972–1976) TRI TRT (1964–1968) TUN TUR TUV
U Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik UAE UGA UKR URU URG (1968) USA SUA (1960 S), EUA (1968 S) UZB
V Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik VAN VEN VIE VET (1964), VNM (1968–1976) VIN
Y Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik YEM
Z Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik ZAM NRH (1964) ZIM RHO (1960–1972) </div>
Historiese NOKs en spanne Kodes wat steeds in gebruik is Twaalf historiese NOKs of spanne het kodes wat steeds gebruik word in die IOK se uitslae-databasis om na medaljewenners van hierdie spanne te verwys
Kode Nasie/Span Ander kodes gebruik AHO ANZ BOH BWI ANT (1960, 1968), WID (1964) EUA Verenigde Duitse span GER (1956–1964) EUN 22px Verenigde Span FRG ALL (1968 W), ALE (1968 S), GER (1972–1976) GDR ADE (1968) SCG YUG (1996 S-2002 W) TCH CSL (1956 W), CZE (1960 W), CSV (1960 S), CZS (1964 S), CHE (1968 S) URS SOV (1968 W) YUG JUG (1956–1960, 1968 W), YUS (1964 S) ZZX 22px Gemengde spanne
Uitgediende kodes Kode Nasie (NOC) JareNotas BIR 1948–1988 Nou (MYA) CEY Ceylon 1948–1972 Nou (SRI) DAH 1964–1976 Nou (BEN) HBR 1968–1972 Nou (BIZ) KHM Khmer Republiek 1972–1976 Nou (CAM) MAL Federasie van Maleie 1956–1960 Het onafhanklik deelgeneem voor die totstandkoming van Maleisië in 1963.Nou (MAS) — 1956 NRH Noord-Rhodesië 1964 Nou (ZAM) RAU 1960 Nou (EGY)en (SYR) RHO 1960–1972 Nou (ZIM) ROC 1932–1976 Nou Chinese Taipei (TPE) SAA 1952 Het onafhanklik deelgeneem voor die aansluiting by Wes-Duitsland in 1957. UAR 1964 Nou (EGY) VOL 1972–1984 Nou (BUR) YAR 1984–1988 Het onafhanklik deelgeneem voor die Jemenitiese vereniging in 1990.Nou (YEM) YMD 1988 ZAI Zaïre 1972–1996 Nou (COD) — 1948–1964 Nou (GUY) — 1952 Nou (GHA)
Twee ander vername veranderings het plaasgevind, albei weens 'n verandering van die land se benaming deur die IOK: HOL is verander na NED vir Nederland vir die Spele van 1992 en weerspieël die verandering in benaming van Holland. IRN is verander na IRI vir Iran vir die Spele van 1992 en weerspieël die verandering in benoeming na die Islamitiese Republiek van Iran.
Spesiale kodes ANZ word nou gebruik in die IOK se medaljedatabasis om die span van Australasië te identifiseer wat 'n saamgestelde span van Australië en Nieu-Seeland is wat in 1908 en 1912 aan die Spele deelgeneem het. Teen 1920 het die lande apart deelgeneem. EUA word nou gebruik in die IOK se medaljedatabasis om die Gemeenskaplike span van Duitsland te identifiseer wat 'n span voorstel wat gesamentlik namens Oos-Duitsland en Wes-Duitsland tussen die Spele van 1956–1964 deelgeneem het. Die span het in die amptelike verslae slegs as Duitsland bekend gestaan vir daardie ses Spele. EUN is gebruik in 1992 (beide Somer- en Winterspele) vir die saamgestelde span, wat bestaan het uit atlete van meeste van die voormalige republieke van die Sowjetunie. Slegs die Baltiese state was in staat om as onafhanklike spanne deel te neem; die ander twaalf nasies het vir die eerste keer in 1994 en/of 1996 onafhanklik deelgeneem. IOP is gebruik vir Onafhanklike Olimpiese Deelnemers in 1992. Die kode is toegewys aan atlete van Joegoslawië wie nie as 'n span kon deelneem nie weens sanksies van die Verenigde Nasies. IOA is gebruik vir Individuele Olimpiese Atlete in 2000, 'n toewysing wat gebruik is vir atlete van Oos-Timor voor die totstandkoming van sy NOK. In 2012 is IOA weer gebruik tydens die Olimpiese Spele. Hierdie keer het dit gestaan vir Onafhanklike Olimpiese Atlete en is dit gebruik deur atlete van die voormalige Nederlands-Antille en ’n hardloper van Suid-Soedan. Die NEderlands-Antille se Olimpiese Komitee is die vorige jaar van die IOK onttrek en Suid-Soedan het nog nie ’n Olimpiese Komitee in plek gehad nie. IOC is gebruik as die kode vir Atlete van Koeweit tydens die 2010 Asiatiese Spele omdat die lidmaatskap van Koeweit se Olimpiese Komitee opgeskort is. ZZX is gebruik om medaljes te identifiseer wat deur gemengde spanne gewen is (dit is 'n span van atlete van verskillende lande, soos die vereniging van Frankryk en Groot Brittanje) soos gereeld gebeur het in die Spele van 1896, 1900 en 1904.
Verwysings
Iok-landkodes Kategorie:Olimpiese Spele