Zarja (of Zorja, Zaria, Zoria, ens.) is die Slawiese godin van skoonheid. Sy was ’n gewilde godin wat verbind is met die oggend en was aan haar aanbidders bekend as "die hemelse bruid". Sy was ook bekend as ’n waterpriesteres wat soldate beskerm het.
Zarja (заря) is die Russiese woord vir "sonsopkoms" of "oggendster".
Sien ook Die Zori, die drie Slawiese bewaker-godinne van die nag.
Verwysings Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel :en:Zaria (goddess)
Kategorie:Slawiese mitologie