Die Bronsvlerkdrawwertjie (Rhinoptilus chalcopterus) is 'n voëlspesie van die Glareolidae-familie.
Dit word gevind in Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Republiek van die Kongo, Demokratiese Republiek van die Kongo, Malawi, Mali, Mauritanië, Mosambiek, Namibië, Niger, Nigerië, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Suid-Afrika, Soedan, Tanzanië, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.BirdLife International 2004. Rhinoptilus chalcopterus. 2006 IUCN Red List of Threatened Species. Besoek op 28 Julie 2007.
Die bronsvlerkdrawwertjie is groter as die ander drawwertjies en het kenmerkende rooi bene en merke op die kop. Dit is meestal gedurende die nag aktief en verkies bosagtige omgewings.Newmans's Birds of Southern Africa, 7th Edition, 2000, .
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Drawwertjies