Die Driebanddrawwertjie (Rhinoptilus cinctus) is 'n voëlspesie in die Glareolidae-familie. Dit word in Angola, Botswana, Ethiopië, Kenia, Namibië, Rwanda, Somalië, Suid-Afrika, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe aangetref.BirdLife International 2004. Rhinoptilus cinctus. 2006 IUCN Red List of Threatened Species. Besoek op 28 Julie 2007.

Hierdie drawwertjie is gewoonlik enkellopend of in pare in grasveld met baie bome, en doringveld in droër gebiede.Newmans's Birds of Southern Africa, 7th Edition, 2000, .

duimnael|links|'n Driebanddrawwertjie in Kenia.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Drawwertjies