Die Trekdrawwertjie, Cursorius temminckii, is 'n voëlspesie in die Glareolidae-familie. Dit is 'n waadvoël wat in Afrika suid van die Sahara voorkom.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Kategorie:Drawwertjies