Hierdie is 'n lys van lande volgens hul kuslynlengte, in kilometer, gebaseer op data vir die jaar 2008 in die CIA Wêreldfeiteboek. 'n Kuslyn van nul dui aan dat die land deur ander lande omring is.

Die kuslynparadoks stel dit dat 'n kuslyn nie 'n presiese lengte het nie. Die meting van die lengte van 'n kuslyn werk soos fraktaalmeetkunde deurdat dit verskil tussen verskillende skaal kaarte waarvolgens dit kuslyn uitgewerk word. Hoe kleiner die skaalinterval is, hoe langer sal die kuslyn wees. Hierdie vergrotingseffek is groter vir 'n kronkelende kuslyn as vir relatief gladde kuslyne. Wanneer bv. na Kanada se kuslyn gekyk word op 'n skaalinterval van 500 km is dit slegs ongeveer 20,000 km lang (d.w.s. minder as 'n tiende van die waarde in die tabel); maar wanneer daar bv. na die Australiese kuslyn met 'n skaalinterval van 500 km gekyk word is die lengte omtrent 12,500 km (d.w.s. omtrent die helfte van die waarde in die tabel).Google Earth meting deur gebruik te maak van die path measuring tool.

Die kus/area verhouding meet hoeveel meter van die kuslyn stem ooreen met elke vierkante kilometer van die grondgebied. Die verhouding dui aan hoe maklik/moeilik dit van enige punt in die land is om die kus te bereik. Om daardie rede sal 'n eiland-land soos die Maldive-eilande of 'n land wat deur die see gebeitel is, soos Griekeland, meer geneig om 'n hoë verhouding te hê terwyl 'n land wat omring is deur ander lande, soos Oostenryk, 'n verhouding van nul sal hê.

Let op dat die skaal waarop die CIA Wêreldfeiteboek se syfers gebaseer is nie genoem word nie en dit is ook nie bekend of al die syfers op dieselfde skaal bereken is nie.

Rang Land Area(km²) Kuslyn(km) Kus/Area Verhouding(m/km²) 1 9,093,507 202,080 22.222 2 1,826,440 54,716 29.958 3 2,166,086 44,087 20.353 4 16,995,800 37,653 2.215 5 298,170 36,289 121.706 6 374,744 29,751 79.390 7 7,617,930 25,760 3.381 8 307,442 25,148Sluit lang fjords en klein inkepings in. Sluit buiteliggende eilande se kuslyne uit. 81.798 9 9,161,923 19,924 2.175 10 268,021 15,134 56.466 11 9,326,410 14,500 1.555 12 130,800 13,676 104.557 13 241,590 12,429 51.447 14 1,923,040 9,330 4.852 15 294,020 7,600 25.849 16 8,456,510 7,491 0.886 17 42,394 7,314 172.254 18 770,760 7,200 9.341 19 2,973,190 7,000 2.354 20 748,800 6,435Twyfelagtig 8.594 21 702 6,112 8706.553 22 56,414 5,835Sluit kuslyne van klein buiteliggende eilande in. 103.432 23 27,540 5,313 192.919 24 452,860 5,152 11.377 25 2,736,690 4,989 1.823 26 100,250 4,988 49.756 27 499,542 4,964 9.937 28 581,540 4,828 8.302 29 328,550 4,675 14.229 30 43,211 3,794 87.802 31 110,860 3,735 33.691 32 61,020 3,587 58.784 33 10,070 3,542 351.738 34 325,360 3,444Sluit klein omliggende eilande uit. 10.585 35 545,630 3,427Sluit Korsika in. 6.281 36 511,770 3,219 6.290 37 410,934 3,218 7.831 38 1,038,700 3,208 3.088 39 627,337 3,025 4.822 40 882,050 2,800 3.174 41 1,219,912 2,798 2.294 42 603,700 2,782 4.608 43 2,149,690 2,640 1.228 44 12,200 2,528 207.213 45 3,660 2,525 689.891 46 120,410 2,495 20.721 47 75,990 2,490 32.767 48 784,090 2,470 3.150 49 995,450 2,450 2.461 50 1,636,000 2,440Iran het 'n addisionele 740 km lange kuslyn aan die Kaspiese see (wat deur lanf omring is). 1.491 51 1,280,000 2,414 1.886 52 98,190 2,413 24.575 53 349,223 2,389 6.841 54 18,575 2,254 121.346 55 276,840 2,237 8.080 56 121,320 2,234 18.414 57 212,460 2,092 9.847 58 657,740 1,930 2.934 59 527,970 1,906 3.610 60 446,300 1,835 4.112 61 91,951 1,793 19.500 62 27,560 1,771 64.260 63 1,759,540 1,770 1.006 64 1,246,700 1,600 1.283 65 825,418 1,572 1.904 66 (Taiwan) 32,260 1,566 48.543 67 458 1,519 3316.594 68 477 1,482 3106.918 69 68,890 1,448 21.019 70 886,037 1,424 1.607 71 64,740 1,340 20.698 72 83,600 1,318 15.766 73 50,660 1,290 25.464 74 48,380 1,288 26.623 75 12,173 1,288 105.808 76 304,473 1,250 4.105 77 155,360 1,148 7.389 78 811 1,143 1409.371 79 18,270 1,129 61.795 80 1,399 1,117 798.427 81 266,000 1,110 4.173 82 778720 1,046 1.343 83 10831 1,022 94.359 84 2381740 998 0.419 85 4033 965 239.276 86 120254 910 7.567 87 257667 885 3.435 88 910768 853 0.937 89 2376000 853 0.359 90 111890 820 7.329 91 1,030,400 754 0.732 92 1,042 733 703.455 93 15,007Syfer verteenwoordig totale area eerder as land area. 706 47.045 94 173,620 660 3.801 95 9,240 648 70.130 96 300 644 2146.667 97 133,910 580 4.331 98 96,320 579 6.011 99 11,437 563 49.226 100 230,940 539 2.334 101 569,250 536 0.942 102 63,589 531 8.351 103 192,000 531 2.766 104 318,000 515 1.619 105 8,870 501 56.483 106 17,820 499 28.002 107 304,459 491 1.613 108 455 491 1079.121 109 196,850 459 2.332 110 33,883 451 13.311 111 176,520 443 2.510 112 718 419 583.565 113 2,934 403 137.355 114 469,440 402 0.856 115 71,620 402 5.613 116 108,430 400 3.689 117 430 389 904.651 118 22,806 386 16.925 119 161,470 386 2.391 120 90,000 378 4.200 121 181 370 2044.199 122 960 364 379.167 123 5,128 362 70.593 124 27,398 362 13.213 125 110,550 354 3.202 126 28,000 350 12.500 127 1,102 350 317.604 128 Sluit Mayotte in, wat deur Frankryk beheer word. 2,170 340 156.682 129 245,857 320 1.302 130 22,980 314 13.664 131 69,700 310 4.448 132 20,720 307 14.817 133 1,628 306 187.961 134 28,051 296 10.552 135 20,330 273 13.428 136 10,230 225 21.994 137 230,340 225 0.977 138 1,001 209 208.791 139 2,510 207 82.470 140 13,812 199 14.408 141 316 197Sluit die eiland Gozo uit wat 'n kuslyn van 56 km het. 623.418 142 184,050 196 1.065 143 683 196 286.969 144 346 188 543.353 145 374 185 494.652 146 2,030 177 87.192 147 341,500 169 0.495 148 665 161 242.105 149 5,270 161 30.550 150 572 160 279.720 151 262 160 610.687 152 606 158 260.726 153 443 153 345.372 154 754 148 196.286 155 135 139 1029.630 156 261 135 517.241 157 274 129 470.803 158 541 126 232.902 159 344 121 351.744 160 110,620 121 1.094 161 237 120 506.329 162 Sint Pierre en Miquelon 242 120 495.868 163 199 116 582.915 164 53 103 1943.396 165 10 101 10100.000 166 431 97 225.058 167 65,300 99 1.516 168 389 84 215.938 169 10,000 80 8.000 170 153 80 522.876 171 116 70 603.448 172 193 69 357.513 173 30,278 66 2.180 174 260 64 246.154 175 102 61 598.039 176 Sonder Tristan da Cunha en Ascension-eiland 122 60 491.803 177 54 59 1092.593 178 432,162 58 0.134 179 54,385 56 1.030 180 47 51 1085.106 181 78 50 641.026 182 20,151 47 2.332 183 28 41 1464.286 184 6,000 40 6.667 185 102 40 392.157 186 201 40 199.005 187 2,267,600 37 0.016 188 35 32 914.286 189 21 30 1428.571 190 91,971 26 0.283 191 14 26 1857.143 192 26 24 923.077 193 51,197 20 0.391 194 6.5 12 1846.154 195 1.95 4 2051.282 196 2,669,800 0Kazakstan het 'n kuslyn met die Aralmeer en die Kaspiese see (albei deur land omring) met 'n totale lengte van 2,964 km. 0 196 488,100 0Turkmenistan het 'n kuslyn met die Kaspiese see (wat deur land omring is) met 'n totale lengte van 1,768 km. 0 196 86,100 0Azerbeidjan het 'n kuslyn van 713 km aan die Kaspiese see (wat deur land omring is). 0 196 425,400 0Oesbekistan het 'n kuslyn van 420 km aan die Aralmeer (wat deur land omring is). 0 196 647,500 0 0 196 468 0 0 196 28,454 0 0 196 207,600 0 0 196 47,000 0 0 196 1,084,390 0 0 196 585,370 0 0 196 25,650 0 0 196 273,800 0 0 196 1,119,683 0 0 196 92,340 0 0 196 191,300 0 0 196 10,887 0 0 196 230,800 0 0 196 30,355 0 0 196 160 0 0 196 2,586 0 0 196 24,856 0 0 196 94,080 0 0 196 1,220,000 0 0 196 33,371 0 0 196 1,554,731 0 0 196 143,181 0 0 196 1,266,700 0 0 196 82,444 0 0 196 397,300 0 0 196 24,948 0 0 196 61 0 0 196 622,984 0 0 196 77,474 0 0 196 48,800 0 0 196 17,203 0 0 196 39,770 0 0 196 142,700 0 0 196 1,259,200 0 0 196 77,276 0 0 196 199,710 0 0 196 0.44 0 0 196 740,724 0 0 196 386,670 0 0

Notas en verwysings

Kuslynlengte