Mokosj of Makosj is die Slawiese godin van vrugbaarheid en die noodlot (kosj, kosjt – noodlot; die voorvoegsel "ma-" kan dalk ’n afkorting wees van Mat – ma). Sy kom voor in die Primêre Kronieke en is die oudste van drie goddelike wewers van die noodlot.

Mokosj word verbind met vrugbaarheid, boere, grondbewerkers en weefwerk.

Verwysings Max Vasmer, Russisches Etymologisches Wörterbuch (1979).

Verwysing Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Russiese Wikipedia-artikel :ru:Мокошь

Kategorie:Slawiese mitologie