duimnael Pedro José Domingo de la Calzada Manuel María Lascuráin Paredes (8 Mei 1856 – 21 Julie 1952) was 'n Meksikaanse politikus en regsgeleerde wat op 19 Februarie 1913 vir 45 minute as die 38ste president van Meksiko gedien het – die kortste presidentskap in die geskiedenis. Lascuráin, die kleinseun van Mariano Paredes (die 15de president van Meksiko), het voorheen twee termyne lank as Meksiko se minister van buitelandse sake gedien en was vir 16 jaar die direkteur van 'n klein regskool in Meksikostad.
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1856 Kategorie:Sterftes in 1952 Kategorie:Presidente van Meksiko