duimnael Die Nasionale Aksieparty (Spaans: Partido Acción Nacional, PAN) is 'n konserwatiewe politieke party in Meksiko wat in 1939 gestig is. Dit is een van die land se vernaamste politieke partye en behaal sedert die 1980's sukses in plaaslike, deelstaat- en nasionale verkiesings.

Eksterne skakels

Kategorie:Politieke partye in Meksiko