duimnael Die Institusionele Rewolusionêre Party (Spaans: Partido Revolucionario Institucional, PRI) is 'n politieke party in Meksiko wat in 1929 as die Nasionale Revolusionêre Party (Partido Nacional Revolucionario, PNR) gestig is. Dit het in 1938 die Party van die Meksikaanse Revolusie (Partido de la Revolución Mexicana, PRM) en in 1946 die PRI geword. Die party was vir 71 jaar, van 1929 tot 2000, ononderbroke aan die bewind in die land.
Eksterne skakels
Kategorie:Politieke partye in Meksiko