Corymbium theileri is 'n blomdraende plant wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor. Daar is slegs een bevolking bekend in die Piketberg. Die spesie het geen bedreigings hier nie omrede die gebied nie ploegbaar is nie. Die spesie blom vanaf November, is deel van die fynbos en word as krities seldsaam beskou.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
theileri Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika